Riviersonderend: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Onderhoud using AWB |
k Weskaap > Wes-Kaap |
||
Lyn 145: | Lyn 145: | ||
[[Beeld:NG kerk Riviersonderend.JPG|thumb|280px|Die gebou van die NG gemeente op Riviersonderend.]] |
[[Beeld:NG kerk Riviersonderend.JPG|thumb|280px|Die gebou van die NG gemeente op Riviersonderend.]] |
||
'''Riviersonderend''' is 'n dorpie in die [[ |
'''Riviersonderend''' is 'n dorpie in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Die dorpie is geleë op die [[N2]] nasionale pad. |
||
==Geskiedenis== |
==Geskiedenis== |
Wysiging soos op 09:35, 1 Januarie 2015
Riviersonderend | |
---|---|
Koördinate: 34°9′1″S 19°54′52″O / 34.15028°S 19.91444°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Overberg |
Plaaslike Munisipaliteit | Theewaterskloof |
Oppervlak | |
• Land | 2,4 km2 (0,9 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 3 603 |
• Digtheid | 1 501,3/km2 (3 888/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 7250 |
Skakelkodes | 028 |
Riviersonderend is 'n dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is geleë op die N2 nasionale pad.
Geskiedenis
Die dorpie is in 1925 gestig op die suidelike oewer van die rivier met dieselfde naam om die boeregemeenskap te bedien. Die belangrikste produkte wat verbou word is wol, koring en vrugte.
Die gebied is eens op 'n tyd deur 'n groot getal Hessekwa Khoikhoi bewoon. Toe Vaandrig Isaq Schrijver in 1689 op een van sy ontdekkingstogte gegaan het was die gebied nog bekend as Tygerhoek. Hierdie naam is behou toe die plek vroeg in die 18de eeu een van die Nederlandse-Oos-Indiese Kompanjie se vee- en houtposte geword het.