Portaal:Rugby/Nuus: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Rugbywêreldbeker 2023 hersien |
k Rugbywêreldbeker 2023 hersien |
||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
[[Lêer:Rugby World Cup Trophy.JPG|regs|150px|Die Webb Ellis-beker waarom meegeding word]] |
[[Lêer:Rugby World Cup Trophy.JPG|regs|150px|Die Webb Ellis-beker waarom meegeding word]] |
||
* Die '''[[Rugbywêreldbeker 2023|tiende Rugbywêreldbekertoernooi]]''' duur voort met |
* Die '''[[Rugbywêreldbeker 2023|tiende Rugbywêreldbekertoernooi]]''' duur voort met uitklopwedstryde in verskeie stede van [[Frankryk]], die gasheerland. |
||
* Die voormalige [[Springbokke|Springbokkaptein]], [[Theuns Stofberg]], sterf op 68. |
* Die voormalige [[Springbokke|Springbokkaptein]], [[Theuns Stofberg]], sterf op 68. |
||
* Die [[Nieu-Seeland]]se [[All Blacks]] wen sy 20ste titel tydens die [[2023-Rugbykampioenskapreeks]]. |
* Die [[Nieu-Seeland]]se [[All Blacks]] wen sy 20ste titel tydens die [[2023-Rugbykampioenskapreeks]]. |
Wysiging soos op 21:55, 8 Oktober 2023
- Die tiende Rugbywêreldbekertoernooi duur voort met uitklopwedstryde in verskeie stede van Frankryk, die gasheerland.
- Die voormalige Springbokkaptein, Theuns Stofberg, sterf op 68.
- Die Nieu-Seelandse All Blacks wen sy 20ste titel tydens die 2023-Rugbykampioenskapreeks.
- In die eindstryd van die Wêreldrugby o/20-kampioenskap in Suid-Afrika word Ierland met 50–14 verslaan deur die verdedigende wêreldkampioen, Frankryk, en palm sodoende hul derde o/20-titel in. Die gasheer Suid-Afrika eindig in die derde en Engeland in die vierde plek.
- Op die Vrystaatstadion klop die Vrystaat Cheetahs tydens die eindstryd van die Curriebeker 2023 die verdedigende kampioen, Pumas, met 25–17 en palm sodoende hul sewende titel in.