Without
Voorkoms
Without | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | I. mitis
|
Binomiale naam | |
Ilex mitis |
Die Without (Ilex mitis) is 'n middelgroot tot groot boom wat voorkom in die suide en ooste van Suid-Afrika en ook in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Sentraal- en Oos-Zimbabwe. Dit staan ook bekend as die waterboom of waterhout. In Engels staan die boom bekend as African holly, Cape holly, Wild holly en Watertree.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Jong without.
-
Indien 'n without nie af en toe gesnoei word nie, kan dit enorm groot word.
-
Blare
-
Bloeisels
-
Helderrooi bessies.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Ilex mitis. |
Bron
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates. Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8