Gaan na inhoud

Kompas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Robbot (besprekings | bydraes) op 02:01, 16 Februarie 2012 (r2.7.2) (robot Verander: ky:Компас (жабдык))
Kompas met vloeistof gevul.
Si Nan, die eerste kompas uit Sjina.

'n Kompas is 'n navigasie-instrument om die rigting ten opsigte van die noorde te bepaal.

Die tradisionele magnetiese kompas bestaan uit 'n vry hangende magneet, wat onder invloed van die aarde se magnetiese veld in 'n bepaalde rigting draai. Hierdeur kan die magnetiese noorde (Nm), of die suide (Sm) aangewys word.