Gaan na inhoud

Lisa Edelstein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Lisa Edelstein
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lisa Edelstein (gebore 21 Mei 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Ally McBeal (1997), The West Wing (1999), House (2004), en Girlfriends' Guide to Divorce (2014).

Filmografie

Rolprente

  • 1989: We Won't Go Back
  • 2013: She Loves Me Not
  • Dr. Bird's Advice for Sad Poets
  • Phoenix, Oregon

Televisiereekse

  • 1990: Awake on the Wild Side
  • 1995: Almost Perfect
  • 1996: Relativity
  • 1997: Ally McBeal
  • 1998: In the Loop
  • 1999: The West Wing
  • 2002: Leap of Faith
  • 2004: House
  • 2014: Girlfriends' Guide to Divorce

Televisierolprente

  • 1998: Astoria
  • 1999: Legal Aid
  • 2001: Black River
  • 2002: Obsessed
  • 2003: A Date with Darkness: The Trial and Capture of Andrew Luster
  • 2006: House Unplugged
  • 2008: Special Delivery
  • 2009: The 2009 Whitney Museum Gala
  • Confessions of a Sociopath

Video's

  • 2008: House, M.D., Season Four: New Beginnings

Eksterne skakels