William Petersen
Voorkoms
William Petersen | |
Geboortenaam | William Louis Petersen |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Vervaardiger en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Petersen is 'n Amerikaanse vervaardiger en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente To Live and Die in L.A. (1985), Manhunter (1986), en Seeking a Friend for the End of the World (2012), en in die televisiereeks CSI: Crime Scene Investigation (2000).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1985: To Live and Die in L.A.
- 1986: Manhunter
- 1989: Cousins
- 1991: Hard Promises
- 1992: Passed Away
- 1995: In the Kingdom of the Blind, the Man with One Eye Is King
- 1996: Fear
- 1998: Gunshy
- 1998: Kiss the Sky
- 2012: Seeking a Friend for the End of the World
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2000: CSI: Crime Scene Investigation
- 2000: CBS Cares
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1987: Long Gone
- 1992: Keep the Change
- 1993: Curacao
- 1998: The Staircase
Video's
[wysig | wysig bron]- 2001: Wrigley Field: Beyond the Ivy
- 2001: Inside 'Manhunter'
- 2003: Counterfeit World: Making 'To Live and Die in L.A.'
- 2004: Blue Neon Night: Michael Connelly's Los Angeles
- 2016: Manhunter: The Mind of Madness - An Interview with William Petersen