Joaquín Rodrigo
Voorkoms
Joaquín Rodrigo | |
---|---|
Monument in Rosario, Argentinië | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 22 November 1901 Sagunto, Valencia, Spanje |
Sterf | 6 Julie 1999 (op 97) Madrid, Spanje |
Beroep(e) | Komponis, pianis |
Joaquín Rodrigo (Spaans: [xoaˈkin roˈðɾiɣo]; 22 November 1901 – 6 Julie 1999) was 'n Spaanse komponis en pianis.
Werke
[wysig | wysig bron]Orkestraal
[wysig | wysig bron]- Orkes
- Juglares (1923); eerste openbare uitvoering: 1924, Valencia
- Cinco Piezas Infantiles (1928)
- Tres viejos aires de danza (1929; eerste uitvoering op 20 Januarie 1930 by die Orquesta Sinfónica de Valencia gedirigeer deur José Manuel Izquierdo)
- Dos miniaturas andaluzas (1929; eerste uitvoering op 22 November 1999 by die Palau de la Música de Valencia, Spanje, deur die Orquesta de Cámara Joaquín Rodrigo)
- Zarabanda lejana y Villancico (1930; eerste uitvoering op 9 Maart by die Ecole Normale de Musique in Parys deur die Orquesta Femenina de Parísgedirigeer deur Jane Evrard)
- Per la flor del Lliri Blau, simfoniese gedig (1934; Eerste prys, Círculo de Bellas Artes)
- Soleriana (eerste uitvoering deur die Berliner Philharmoniker deur Hans von Benda op 22 Augustus 1953 in Berlyn)
- Pavana Real (1955)
- Música para un jardín (1957) [Orkestrasie van sy twee klavier Berceuses]
- A la busca del más allá (1976; aangevra deur die Houston Simfonieorkes vir die Verenigde State 200ste eeufeesvieringe, Rodrigo was geïnspireer deur die gedagte van ruimtelike eksplorasie)
- Palillos y panderetas (1982)
- Rondalla
- Estudiantina (1962)
- Simfoniese Werke vir Blaasinstrumente
- Homenaje a la Tempranica (1939; eerste uitvoering 1939 in Parys deur die Orquesta Femenina de París, gedirigeer deur Jane Evrard)
- Homenaje a Sagunto (1955)
- Adagio Para Orquesta de Instrumentos de Viento (1966; eerste uitvoering in Junie 1966 in Pittsburgh, Pennsylvanië deur die Amerikaanse Simfoniese Blaasinstrument Orkes gedirigeer deur Robert Austin Boudreau)
- Pasodoble para Paco Alcalde (1975)
Concertante
[wysig | wysig bron]- Tjello
- Dos piezas caballerescas vir vierdelige tjello-orkes (1945; eerste uitvoering op 27 Mei 1945 in Madrid deur tjello-ensemble studente van Juan Ruiz Casaux) - later getranskribeer vir vier kitare deur Peter Jermer
- Concierto en modo galante (1949; eerste uitvoering op 4 November 1949 in Madrid deur Gaspar Cassadó met die Orquesta Nacional de España, gedirigeer deur Ataulfo Argenta)
- Concierto como un divertimento (1981)
- Fluit
- Aria antigua (1960)
- Concierto pastoral (1978)
- Kitaar
- Concierto de Aranjuez (1939)
- Fantasía para un gentilhombre (1954)
- Concierto madrigal vir twee kitare (1966; aangevra deur Alexandre Lagoya en Ida Presti; eerste uitgevoer op 30 Julie 1967 by die Hollywood Bowl in Los Angeles, Kalifornië deur Angel Romero en Pepe Romero met die Los Angeles Simfonieorkes gedirigeer deur Rafael Frühbeck de Burgos)
- Concierto Andaluz vir vier kitare (1967)
- Concierto para una fiesta (1982; eerste uitgevoer op 5 Maart 1983 by die Ridglea Country Club in Fort Worth, Texas deur Pepe Romero, met die Texas Little Symphony gedirigeer deur John Giordano)
- Rincones de España (1990; eerste uitvoering deur Angel Romero op 7 Maart 1991 by New York se Lincoln Sentrum)
- Harp
- Concierto serenata (1954)
- Sones en la Giralda (1963; geskryf as 'n trougeskenk vir die harpspeelster Marisa Robles) - later getranskribeer vir kitaar en orkes deur Pepe Romero
- Klavier
- Concierto heroico (1943) (verwerk deur die komponis as die Klavierconcerto (1995), en eerste uitgevoer in 1999)
- Viool
- Dos esbozos vir viool en klavier (1923; Rodrigo se "Opus 1")
- Cançoneta vir viool en strykorkes (1923; eerste uitgevoer in 1923 in Valencia, Spanje deur die Orquesta Sinfónica de Valencia, gedirigeer deur José Manuel Izquierdo)
- Concierto de estío (1944; eerste uitgevoer op 16 April 1944 deur Enrique Iniesta by die Teatro San Carlos in Lissabon, Portugal, met die Orquesta Nacional de España, gedirigeer deur Bartolomé Pérez Casas)
- Set Cançons Valencianes vir viool en klavier (1982)
Instrumentaal
[wysig | wysig bron]- Bandoneón
- Motu perpetuo (1960)
- Tjello
- Como una fantasía (1979; eerste uitvoering op 17 Maart 1981 deur Carlos Prieto in Meksikostad)
- Kitaar
- Zarabanda lejana (1926; eerste uitvoering deur Joaquín Nin-Culmell in Parys)
- Toccata para guitarra (1933; eerste uitvoering op 1 Junie 2006 deur Marcin Dylla, in Madrid)
- En Los Trigales (1938; eerste uitvoering deur Regino Sainz de la Maza; later gepubliseer as deel van Por los campos de España)
- Tiento Antiguo (1942; eerste uitvoering in 1942 deur Regino Sainz de la Maza)
- Drie Spaanse Stukke - Tres Piezas Españolas (Fandango, Passacaglia, Zapateado) (1954; gewy aan Andrés Segovia)
- Bajando de la meseta (1954; eerste uitvoering deur Nicolás Alfonso in Brussel, later gepubliseer as deel van Por los campos de España)
- Entre olivares (1956; gewy aan Manuel López Ramos, later gepubliseer as deel van Por los campos de España)
- En tierras de Jerez (1957; gewy aan Luise Walker)
- Tonadilla (1959; eerste uitvoering deur die kitaarduo van Ida Presti en Alexandre Lagoya)
- Junto al Generalife (1959; eerste uitvoering deur Siegfrid Behrend)
- Sonata Giocosa (1960; gewy aan Renata Tarragó)
- Invocación y danza (1961; eerste uitvoering op 12 Mei deur Alirio Díaz by die Château de la Brède naby Bordeaux, Frankryk; Eerste prys, Coupe International de Guitare, toegeken deur die Office de Radiodiffusion Télévision Française [ORTF])
- Sonata a la Española (1963; gewy aan Ernesto Bitetti)
- Tres pequeñas piezas (Ya se van los pastores, Por caminos de Santiago, Pequeña Sevillana) (1963)
- Elogio de la guitarra (1971; geskryf vir die kitaris Angelo Gilardino wat die eerste uitvoering daarvan gegee het)
- Pajaros de primavera (1972; aangevra deur Dr. Isao Takahashi, 'n voorstander van klassieke kitaar in Japan, die eerste keer uitgevoer in 1972 aan die bedkant van sy vrou Take Takahashi in Japan terwyl sy besig was om aan kanker te sterf, soos "geïnterpreteer deur 'n kitaris-vriend"[1] Christopher Parkening het die eerste uitvoering gegee, ook in Japan)
- Dos preludios (1976; eerste uitgevoer in 1989 deur Celedonio Romero in Los Angeles, Kalifornië en die eerste opname deur Wolfgang Lendle)
- Tríptico (1978; eerste uitvoering in 1978 deur Alexandre Lagoya by die Château de Rougerie in Frankryk)
- Un tiempo fue Itálica famosa (1981; eerste uitvoering in 1989 deur Randy Pile in San Diego, Kalifornië)
- Ecos de Sefarad (1987; eerste uitvoering in 1989 deur Sherri Rottersman by die Círculo Medina in Madrid)
- ¡Qué buen caminito! (1987; eerste uitvoering in 1987 deur Mariá Esther Guzmán by die Conservatorio de Música de Sevilla)
- Harp
- Impromptu (1959; eerste uitvoering deur Ana María Martini Gil)
- Klavier (solo), en klavesimbel
- Suite pour piano (1923)
- Berceuse d'automne (1923)
- Preludio al Gallo mañanero (1926)
- Zarabanda lejana (1926)
- Pastorale (1926)
- Bagatela (1926)
- Berceuse de printemps (1928)
- Air de Ballet sur le nom d'une Jeune Fille (1930)
- Serenata Española (1931)
- Sonada de adiós ('Homenaje a Paul Dukas') (1935)
- Cuatro Piezas (Caleseras, Fandango del ventorrillo, Gebed van die Prinses van Kastilië, Danza Valenciana) (1936-1938)
- Tres Danzas de España (Rústica, Danza de los tres doncellas, Serrana) (1941)
- A l'ombre de Torre Bermeja (1945)
- Cuatro Estampas Andaluzas (1946-1952)
- El Album de Cecilia (María de los Reyes, Jota de las Palomas, Canción del Hada rubia, Canción del Hada morena, El negrito Pepo, Borriquillos a Belén) (1948)
- Cinco Sonatas de Castilla, con Toccata a modo de Pregón (1950-1951)
- Aranjuez ma pensée (1968) (deur die komponis rangskik van sy bekende en immergewilde 'Concierto de Aranjuez')
- Danza de la Amapola (1972)
- Preludio y Ritornello (1979) (vir klavesimbel)
- Tres Evocaciones (Tarde en el parque, Noche en el Guadalquivir, Triana) (1980-1981)
- Preludio de Añoranza (1987)
- Piano (duet en twee klaviere)
- Juglares (1923) (Klavierduet) (deur die komponis rangskik van sy eerste werk vir orkes)
- Cinco Piezas Infantiles (Son chicos que pasan, Después de un cuento, Mazurka, Plegaria, Gritería) (1924) (Twee klaviere) (deur die kompinis rangskik van sy tweede werk vir orkes)
- Gran Marcha de los Subsecretarios (1941) (Klavierduet)
- Atardecer (1975) (Klavierduet)
- Sonatina para dos Muñecas (1977) (Klavierduet)
- Viool
- Capriccio (1944; eerste uitgevoer op 8 Januarie 1946 deur Enrique Iniesta in Madrid)
Vokaal en korale werke
[wysig | wysig bron]- Ave Maria vir onbegeleide koor (1923)
- Ausencias de Dulcinea (1948); Eerste prys, Cervantes Kompetisie
- Cuatro Madrigales Amatorios (1948)
- De las doce canciones españolas (Textos populares adaptados por Victoria Kamhi) (1951)
- Villancicos y canciones de navidad (1952); Ateneo de Madrid-prys
- Cuatro canciones sefardíes (1965)
- El Hijo Fingido, Zarzuela
- Porque toco el pandero
- Cántico de San Francisco de Asís (1982)
- Tres canciones[2]
Kitaar en stem
[wysig | wysig bron]- Coplas del Pastor Enamorado (1935)
- Tres Canciones Españolas (1951)
- Tres Villancicos (1952)
- Romance de Durante (1955)
- Folías Canarias (1958)
- Aranjuez, ma pensée (1988)
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Victoria Kamhi de Rodrigo, Hand in Hand With Joaquin Rodrigo: My Life at the Maestro's Side, vertaal deur Ellen Wilkerson (Pittsburgh: Latin American Literary Review Press, 1992), 231.
- ↑ Graham Wade, Joaquín Rodrigo: A Life in Music: Travelling to Aranjuez, 2006, p. 156: " ... He has also completed for voice, Tres canciones, with classical texts".
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Joaquín Rodrigo.