Gaan na inhoud

Atherinidae: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Taxo verbeter
k Taksonbalk
 
(8 wysigings tussenin deur 7 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Taxobox
{{Taksoboks
| name = Atherinidae
| name = Atherinidae
| image = Labidesthes sicculus.jpg
| image = Labidesthes sicculus.jpg
Lyn 11: Lyn 11:
| infraphylum = [[Gnathostomata]]
| infraphylum = [[Gnathostomata]]
| superclassis = [[Osteichthyes]]
| superclassis = [[Osteichthyes]]
| superclassis_authority = (Huxley, [[1880]])
| superclassis_authority = ([[Thomas Henry Huxley|Huxley]], [[1880]])
| classis = [[Actinopterygii]]
| classis = [[Actinopterygii]]
| subclassis = [[Neopterygii]]
| subclassis = [[Neopterygii]]
Lyn 22: Lyn 22:
}}
}}


Die '''Spierinkies''' (''Atherinidae'') is 'n [[vis]]-familie wat hoort tot die orde [[Atheriniformes]]. Daar is vyf en twintig [[genus|genera]] met 165 [[spesie]]s wat hoort tot dié familie en vyf van die spesies kom aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voor.
Die '''Spierinkies''' (''Atherinidae'') is 'n [[vis]]-familie wat hoort tot die [[Orde (biologie)|orde]] [[Atheriniformes]]. Daar is vyf en twintig [[genus|genera]] met 165 [[spesie]]s wat hoort tot dié [[Familie (biologie)|familie]] en vyf van die spesies kom aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voor.


==Kenmerke==
== Kenmerke ==
Die familie se lywe is lank en silindries met twee dorsale vinne. Die familie se grootte wissel tussen 5 – 14 cm. Hulle is skoolvisse wat in vlak kuswater voorkom in riviermondings en vreet hoofsaaklik [[soöplankton]]. Party spesies leef in varswater. Die familie word hoofsaaklik as aas gebruik.
Die familie se lywe is lank en silindries met twee dorsale vinne. Die familie se grootte wissel tussen 5 – 14 cm. Hulle is skoolvisse wat in vlak kuswater voorkom in riviermondings en vreet hoofsaaklik [[soöplankton]]. Party spesies leef in varswater. Die familie word hoofsaaklik as aas gebruik.


==Genera==
== Genera ==
Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:


Lyn 39: Lyn 39:
::* ''Atherion africanum'' - [[Stekelneus-spierinkie]]
::* ''Atherion africanum'' - [[Stekelneus-spierinkie]]


==Sien ook==
== Sien ook ==
* [[Alfabetiese lys van visse]]
* [[Alfabetiese lys van visse]]
* [[Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name]]
* [[Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name]]
Lyn 45: Lyn 45:
* [[Lys van visfamilies]]
* [[Lys van visfamilies]]


==Bron==
== Bron ==
* Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
* Coastal Fishes of Southern Africa. [[Phil Heemstra|Phil]] & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7


{{Saadjie}}
{{Saadjie}}


{{Taksonbalk}}
[[Kategorie:Beenvisse]]
[[Kategorie:Beenvisse]]

[[az:Atherinidae]]
[[ca:Aterínid]]
[[cs:Gavúnovití]]
[[de:Altweltliche Ährenfische]]
[[el:Αθερινίδες]]
[[en:Old World silverside]]
[[es:Atherinidae]]
[[fa:گل‌آذین‌ماهیان]]
[[fi:Hopeakyljet]]
[[fr:Atherinidae]]
[[gl:Aterínidos]]
[[hu:Kalászhalfélék]]
[[it:Atherinidae]]
[[lt:Aterininės]]
[[nl:Atherinidae]]
[[pl:Aterynowate]]
[[pt:Atherinidae]]
[[ru:Атериновые]]
[[sv:Silversidor]]
[[uk:Атеринові]]
[[zh:銀漢魚科]]

Huidige wysiging sedert 07:25, 24 Augustus 2020

Atherinidae
Labidesthes sicculus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Atherinidae
Genera

Sien teks.

Die Spierinkies (Atherinidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Atheriniformes. Daar is vyf en twintig genera met 165 spesies wat hoort tot dié familie en vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

[wysig | wysig bron]

Die familie se lywe is lank en silindries met twee dorsale vinne. Die familie se grootte wissel tussen 5 – 14 cm. Hulle is skoolvisse wat in vlak kuswater voorkom in riviermondings en vreet hoofsaaklik soöplankton. Party spesies leef in varswater. Die familie word hoofsaaklik as aas gebruik.

Genera

[wysig | wysig bron]

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Atherinomorus
  • Atherion

Sien ook

[wysig | wysig bron]