Atherinidae
Voorkoms
Atherinidae | |
---|---|
Labidesthes sicculus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Atherinidae
|
Genera | |
Sien teks. |
Die Spierinkies (Atherinidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Atheriniformes. Daar is vyf en twintig genera met 165 spesies wat hoort tot dié familie en vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Kenmerke
[wysig | wysig bron]Die familie se lywe is lank en silindries met twee dorsale vinne. Die familie se grootte wissel tussen 5 – 14 cm. Hulle is skoolvisse wat in vlak kuswater voorkom in riviermondings en vreet hoofsaaklik soöplankton. Party spesies leef in varswater. Die familie word hoofsaaklik as aas gebruik.
Genera
[wysig | wysig bron]Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Atherina breviceps - Kaapse spierinkie
- Atherinomorus
- Atherinomorus lacunosus - Klipkop-spierinkie
- Atherion
- Atherion africanum - Stekelneus-spierinkie
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7