Atherinidae: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k replaced: {{Taxobox → {{Taksoboks using AWB |
k Taksonbalk |
||
(2 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 24: | Lyn 24: | ||
Die '''Spierinkies''' (''Atherinidae'') is 'n [[vis]]-familie wat hoort tot die [[Orde (biologie)|orde]] [[Atheriniformes]]. Daar is vyf en twintig [[genus|genera]] met 165 [[spesie]]s wat hoort tot dié [[Familie (biologie)|familie]] en vyf van die spesies kom aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voor. |

==Kenmerke== |
== Kenmerke == |
||
Die familie se lywe is lank en silindries met twee dorsale vinne. Die familie se grootte wissel tussen 5 – 14 cm. Hulle is skoolvisse wat in vlak kuswater voorkom in riviermondings en vreet hoofsaaklik [[soöplankton]]. Party spesies leef in varswater. Die familie word hoofsaaklik as aas gebruik. |

==Genera== |
== Genera == |
||
Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor: |
Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor: |
||
Lyn 39: | Lyn 39: | ||
::* ''Atherion africanum'' - [[Stekelneus-spierinkie]] |
::* ''Atherion africanum'' - [[Stekelneus-spierinkie]] |
||
==Sien ook== |
== Sien ook == |
||
* [[Alfabetiese lys van visse]] |
* [[Alfabetiese lys van visse]] |
||
* [[Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name]] |
* [[Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name]] |
||
Lyn 45: | Lyn 45: | ||
* [[Lys van visfamilies]] |
* [[Lys van visfamilies]] |
||
==Bron== |
== Bron == |
||
* Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7 |
* Coastal Fishes of Southern Africa. [[Phil Heemstra|Phil]] & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7 |
||
{{Saadjie}} |
{{Saadjie}} |
||
{{Taksonbalk}} |
|||
[[Kategorie:Beenvisse]] |
[[Kategorie:Beenvisse]] |
Huidige wysiging sedert 07:25, 24 Augustus 2020
Atherinidae | |
---|---|
Labidesthes sicculus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Atherinidae
|
Genera | |
Sien teks. |
Die Spierinkies (Atherinidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Atheriniformes. Daar is vyf en twintig genera met 165 spesies wat hoort tot dié familie en vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Kenmerke
[wysig | wysig bron]Die familie se lywe is lank en silindries met twee dorsale vinne. Die familie se grootte wissel tussen 5 – 14 cm. Hulle is skoolvisse wat in vlak kuswater voorkom in riviermondings en vreet hoofsaaklik soöplankton. Party spesies leef in varswater. Die familie word hoofsaaklik as aas gebruik.
Genera
[wysig | wysig bron]Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Atherina breviceps - Kaapse spierinkie
- Atherinomorus
- Atherinomorus lacunosus - Klipkop-spierinkie
- Atherion
- Atherion africanum - Stekelneus-spierinkie
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7