Alikreukel
Voorkoms
Alikreukel | |
---|---|
'n Alikreukel kruip uit sy skulp, Swede | |
L. littorea op 'n klein sandstrand in Woods Hole, Massachusetts | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
(geen rang): | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | Littorina littorea
|
Binomiale naam | |
Littorina littorea |
Die alikreukel (Littorina littorea), is 'n spesie van 'n klein eetbare seeslak, 'n mariene buikpotige weekdier met kieue en 'n operkulum.
Dit is 'n robuuste intergety-spesies met 'n donker en soms gebande dop. Dit is inheems aan die rotsagtige kus van die VSA se noordooste, en ingevoer aan die noordwestelike Atlantiese Oseaan.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Littorina littorea. |
- Littorina littorea (mollusc) (Invasive Species Specialist Group website of the World Conservation Union}
- Common periwinkle Geargiveer 25 Junie 2009 op Wayback Machine (Marine Life Information Network for Britain and Ireland)
- Anatomy of the Periwinkle Geargiveer 26 Oktober 2006 op Wayback Machine from a Lander University website
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Linnaeus C. (1758).