Bautzen
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Wapenskild | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Sakse |
Distrik | Bautzen |
Koördinate | 51°11′N 14°25′E / 51.183°N 14.417°O |
Stigting (eerste verwysing) | 1002 |
Stadstatus | 1157/1213 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 66,62 vk km |
Hoogte bo seevlak | 204 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2010) | 39 475 |
- Bevolkingsdigtheid | 593/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 8,5 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -°C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslag | - mm |
Burgemeester | Alexander Ahrens |
Amptelike Webwerf | www.bautzen.de |
Bautzen (Duits: [ˈbaʊtsən], Opper-Sorbies: Budyšin ) is 'n stad in die ooste van die Duitse deelstaat Sakse net noord van die grens tot Tsjeggië en net wes van die grens tot Pole. Die stad het 'n bevolking van sowat 39 000 en is die administratiewe setel van die gelyknamige distrik.
Bautzen, wat aan die Spreerivier geleë is, is die historiese hoofstad van die streek Opper-Lausitz en word daarnaas as die politieke en kulturele sentrum van die Sorbe beskou, alhoewel slegs 'n minderheid van sy bevolking (tussen vyf en tien persent) etniese Sorbe is.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bautzen.
- (de) Amptelike webwerf