Charles Williams (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charles Williams | |
Geboorte | 27 September 1898 |
---|---|
Sterfte | 3 Januarie 1958 (op 59) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1922–1956 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charles Williams (27 September 1898 – 3 Januarie 1958) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Heroes in Blue (1939), Hidden Enemy (1940), Midnight Limited (1940), en It's a Wonderful Life (1946).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1925: Action Galore
- 1934: Woman in the Dark
- 1938: Born to Be Wild
- 1939: Heroes in Blue
- 1940: Hidden Enemy
- 1940: Midnight Limited
- 1945: Hollywood and Vine
- 1946: It's a Wonderful Life
- 1954: Circus of Love
- 1954: Carnival Story