Colin Salmon
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Colin Salmon | |
Geboorte | 6 Desember 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Colin Salmon (gebore 6 Desember 1962) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The World Is Not Enough (1999), Resident Evil (2002), AVP: Alien vs. Predator (2004), en Punisher: War Zone (2008).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: All Men Are Mortal
- 1995: Frantz Fanon: Black Skin, White Mask
- 1999: The World Is Not Enough
- 2002: Resident Evil
- 2004: AVP: Alien vs. Predator
- 2004: Freeze Frame
- 2008: Punisher: War Zone
- 2008: Clubbed
- 2009: K
- 2011: High Chicago
- 2017: Everest: The South West Face
- 2018: The Bet
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2003: Keen Eddie
- 2004: Hex
- 2005: Soul Deep: The Story of Black Popular Music
- 2010: Wildest Africa
- 2012: Some Girls
- 2014: Wonders of the Monsoon
- 2015: Limitless
- 2017: Henry IX
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: Deep Secrets
- 1997: No Child of Mine
- 2001: Mind Games
- 2005: Empires: Holy Warriors - Richard the Lionheart and Saladin
- 2008: Black Power Salute
- 2009: Annihilation Earth
- 2009: Oil Spill: The Exxon Valdez Disaster
- 2013: Rita
- 2013: Skyfall: Modern Day Bond
- 2016: Judi Dench: All the World's Her Stage
- 2018: The Ruins of Empires