Gebruikerbespreking:KMRJ
|
Nuwe saadjie-artikels
[wysig bron]Hallo KMRJ!
Ek waardeer jou bydraes, maar jy sal die nuwe artikels effens meer lyf moet gee (meer woorde in die teks + foto's), voor jy dit publiseer as 'n nuwe artikel. Ek weet die artikels is moontlik nog in wording (niks fout daarmee nie), maar dan moet jy dit liefs merk as 'n {{Saadjie}}, of dit in 'n sandput/eie tydelike bladsy opbou.
Sê maar as jy hulp benodig, ons sal graag help! Groete, --Aliwal2012 (kontak) 10:56, 24 Maart 2017 (UTC)
Bronne benodig asb!
[wysig bron]Ons sal ook verkies dat jy bronne byvoeg. Groete! Oesjaar (kontak) 11:12, 24 Maart 2017 (UTC)
- Voorsien asb bronne. Let ook asb op dat jy nie bestaande inligting mag verander soos met Bartolomeus Dias nie. Indien jy nie seker is nie, vra - ons help graag. Groete! Oesjaar (kontak) 11:20, 30 Oktober 2017 (UTC)
- Vir die laaste keer, voorsien asb bronne of ek moet aksie neem. Indien jy onseker is, vra op hierdie blad of op die Geselshoekie. Groete! Oesjaar (kontak) 13:00, 31 Oktober 2017 (UTC)
- Gee asb aandag aan my kommentaar hier. Oesjaar (kontak) 15:32, 31 Oktober 2017 (UTC)
- Oesjaar, ons weet nie hoe om bronne te skep nie. Gee asb. raad! – Hierdie ongetekende kommentaar is deur KMRJ (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Gee asb aandag aan my kommentaar hier. Oesjaar (kontak) 15:32, 31 Oktober 2017 (UTC)
- Vir die laaste keer, voorsien asb bronne of ek moet aksie neem. Indien jy onseker is, vra op hierdie blad of op die Geselshoekie. Groete! Oesjaar (kontak) 13:00, 31 Oktober 2017 (UTC)
- Sien Fokker Eindecker. Jy skep die hoof == Bronnelys == en tik dan die bronne fisies onder die titel in met die ISBN nommer. Begin elke bron met 'n asterisk *. Ek sal verbeter waar nodig, let op na my verbeteringe, dan behoort jy daarna maklik reg te kom. [1] Groete! Oesjaar (kontak) 12:12, 2 November 2017 (UTC)
- 'n Nuttige bladsy is hierdie bladsy[1] met verskillende verwysingsjablone, wat meestal net so op Afrikaanse as Engelse wikipedia werk. Jy sal sien daar is sjablone vir koerantberigte, vir boeke, vir joernale, ensomeer. Hierdie sjabloon moet dan binne die ref /ref (met skerphakies) geplaas word, tesame met 'n verwysingsjabloon (met krulhakies) onder die bronnehofie. JMK (kontak) 17:53, 2 November 2017 (UTC)
- ↑ Jy kan hierdie ook gebruik, veral waar jy net sin of twee bylas
- Dankie vir die bronne. Sien wat ek gedoen het met katoen se bron. Groete! Oesjaar (kontak) 08:45, 6 November 2017
- Ek gaan loer...ek het nou-net 'n bladsy bygevoeg by die bron van katoen. Hoop dit is steeds reg. Moet die bronne net by die HTML kant ingevoeg word? Ek is redelik 'n leek wat dit betref, moet ek bieg. KMRJ 09:10, 6 November 2017
- Dankie vir die bronne. Sien wat ek gedoen het met katoen se bron. Groete! Oesjaar (kontak) 08:45, 6 November 2017
Die artikel moet versmelt word met Graan; myns insiens met graan as die artikel se naam. Groete! Oesjaar (kontak) 07:49, 9 November 2017 (UTC)
- Maak so.
- Ek het dit by graan gevoeg. Sal jy asb. die aparte artikel uitvee? KMRJ 10:29, 9 November 2017
- Uitgevoer --Aliwal2012 (kontak) 15:28, 11 November 2017 (UTC)
- Dankie
- Uitgevoer --Aliwal2012 (kontak) 15:28, 11 November 2017 (UTC)
Gebruik jy 'n optical recognition reader?
[wysig bron]Gebruik jy 'n OCR om teks uit die bron direk in 'n lêer in te trek? Groete! Oesjaar 10:10, 9 November 2017
- Ja, dit verg geweldig baie veranderinge wat ons moet probeer in toom hou. Alle OCR's herken Engelse teks en nie Afr. nie. Hê dus asb. genade, want ons moet alles eers herformeer in Word en dan oorsit op Wikipedia. Daar is baie kolomme en ander uitdagings wat ons tebowe moet kom. KMRJ 10:33, 9 November 2017
- Hi KMRJ, mag ek vra watter OCR-sagteware julle gebruik? K175 (kontak) 12:20, 9 November 2017
- Hi K175. Ek gaan vir jou moet uitvind wat die presiese naam is. Ons het twee gebruik. Die eerste een het saam met die scanner gekom en was baie frustrerend. Die tweede een, dink ek, is die Adobe een? KMRJ 17:10, 11 November 2017
- Hi KMRJ, mag ek vra watter OCR-sagteware julle gebruik? K175 (kontak) 12:20, 9 November 2017
Gebruiker:KMRJ Wat is die bron(ne) wat jy gebruik het vir bogenoemde artikel? Groete! Oesjaar (kontak) 09:15, 11 Februarie 2020 (UTC)
Invitation to Rejoin the Healthcare Translation Task Force
[wysig bron]You have been a medical translators within Wikipedia. We have recently relaunched our efforts and invite you to join the new process. Let me know if you have questions. Best Doc James (talk · contribs · email) 12:34, 2 August 2023 (UTC)