Handfiets
'n Handfiets is 'n voertuig, soortgelyk aan 'n fiets, wat met die ryer se arms instede van die bene aangedryf word. Die meeste handfietse het drie wiele: waarvan twee vrylopende agterwiele en een 'n bestuurbare voorwiel is.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Pieter du Preez, bekende Suid-Afrikaanse handfietsryer.
- Ernst van Dyk, bekende Suid-Afrikaanse handfietsryer.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Handfiets.
- (en) (fr) Union Cycliste Internationale
Paralimpiese sporte | |||
---|---|---|---|
Somersporte: 5-per-kant sokker · Bankdruk · Boccia · Doelbal · Handfiets · Paralimpiese atletiek · Paralimpiese boogskiet · Paralimpiese driekamp · Paralimpiese judo · Paralimpiese kanovaart · Paralimpiese roei · Paralimpiese ruitersport · Paralimpiese seilvaart · Paralimpiese skyfskiet · Paralimpiese swem · Paralimpiese tafeltennis · Rolstoelbasketbal · Rolstoelrugby · Rolstoelskerm · Rolstoeltennis · Sitvlugbal Wintersporte: Bobslee · Heg-en-steg-ski · Paralimpiese alpeski · Paralimpiese tweekamp · Rolstolysbal · Sleehokkie · Sneeuplankry Voormalige sporte: 7-per-kant sokker · Basketbal ID · Dartchery · Paralimpiese stoei · Prikslee · Rolbal · Rolstoelresies · Snooker Demonstrasiesporte: Racquetbal |