Hoffmann
Voorkoms
Hoffmann is 'n Duitse van en kan na die volgende persone verwys:
- August Heinrich Hoffmann von Fallersleben (1798–1874), Duitse digter
- E.T.A. Hoffmann (1776–1822), Duitse skrywer en komponis
- Gaby Hoffmann (1982), Amerikaanse aktrise en regisseuse
- Gert Günther Hoffmann (1929–1997), Duitse akteur en vervaardiger
- Gertrude Hoffmann (aktrise) (1871–1968), Amerikaanse aktrise
- Jutta Hoffmann (1941), Duitse aktrise
- Melchior Hoffmann (c. 1679 – 1715), Duitse komponis
van Hoffmann. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. | Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die