Indigo
Voorkoms
#4B0082 |
Indigo is 'n kleur tussen blou en violet. Dit het 'n golflengte van 450 tot 420 nanometer in die ligspektrum.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word indigo soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #4B0082 |
RGB-kleurmodel | (75, 0, 130) |
CMYK | (42, 100, 0, 49) |
HSV | (275°, 100%, 51%) |