James Spader
Voorkoms
James Spader | |
Geboortenaam | James Todd Spader |
---|---|
Geboorte | 7 Februarie 1960 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Spader (gebore 7 Februarie 1960) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sex, Lies, and Videotape (1989) en Avengers: Age of Ultron (2015), en in die televisiereekse Boston Legal (2004) en The Blacklist (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1985: The New Kids
- 1985: Tuff Turf
- 1987: Less Than Zero
- 1987: Mannequin
- 1988: Jack's Back
- 1989: Sex, Lies, and Videotape
- 1989: The Rachel Papers
- 1990: Bad Influence
- 1990: White Palace
- 1991: True Colors
- 1992: Storyville
- 1993: The Music of Chance
- 1993: Dream Lover
- 1994: Stargate
- 1994: Wolf
- 1996: Crash
- 1997: Driftwood
- 1997: Keys to Tulsa
- 1997: Critical Care
- 1998: It All Came True
- 2000: Supernova
- 2000: The Watcher
- 2001: Speaking of Sex
- 2002: Secretary
- 2002: The Stickup
- 2003: Alien Hunter
- 2003: I Witness
- 2004: Shadow of Fear
- 2009: Shorts
- 2015: Avengers: Age of Ultron
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1983: The Family Tree
- 2004: Boston Legal
- 2006: Discovery Atlas
- 2012: The Office
- 2013: The Blacklist
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1983: Cocaine: One Man's Seduction
- 1983: A Killer in the Family
- 1984: Family Secrets
- 1985: Starcrossed
- 2003: The Pentagon Papers
Video's
[wysig | wysig bron]- 1988: Greasy Lake
- 2003: The Making of 'Stargate'