Joseph Morgan (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joseph Morgan | |
Geboortenaam | Joseph Martin[1] |
---|---|
Geboorte | 16 Mei 1981 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joseph Morgan (gebore 16 Mei 1981) is 'n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Master and Commander: The Far Side of the World (2003), Alexander (2004), en Open Grave (2013), en in die televisiereeks The Originals (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Master and Commander: The Far Side of the World
- 2004: Alexander
- 2011: Angels Crest
- 2013: Open Grave
- 2013: Armistice
- 2014: 500 Miles North
- 2015: Desiree
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2013: The Originals
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- Gone Baby Gone
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Devoe, Noelle. "9 Things You Didn't Know About Joseph Morgan from "The Originals"" (in Engels). Seventeen. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Desember 2019. Besoek op 22 Junie 2018.