Rhabdalestes
Voorkoms
Rhabdalestes | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Rhabdalestes Hoedeman, 1951
|
Spesies | |
Sien teks. |
Rhabdalestes is ‘n genus wat hoort tot die familie Characidae. Dié vissies is klein met skerp tande. Kenmerkend van die genus is die swart streep op die basis van die anale vin. Daar is ongeveer sewe spesies in Afrika waarvan een in Suider-Afrika voorkom.
Spesie
[wysig | wysig bron]Die volgende spesie kom in Suider-Afrika voor:
- Rhabdalestes maunensis - Slanke rower
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1