Sint Petersburg-ope
Voorkoms
Sint Petersburg-ope | |
---|---|
Stad | Sint Petersburg |
Land | Rusland |
Plek | Petersburg-sport-en-konsertkompleks |
Kategorie | ATP-wêreldreeks (1995–1997) ATP- Internasionale Reeks (1998–2008) ATP-wêreldtoer-250-reeks (2009–hede) |
Baan | Binnenshuis, hard binnenshuis, mat |
Prysgeld | $750,000 |
Webtuiste | spbopen.ru |
Die Sint Petersburg-ope (Russies: Открытый Санкт-Петербург, Otkriti Sankt-Peterboerg) is ’n professionale tennistoernooi wat op binnenshuise harde oppervlakke gespeel word. Dit is tans deel van die ATP-wêreldtoer-250-reeks. Dit word sedert 1995 jaarliks by die Petersburg-sport-en-konsertkompleks in Sint Petersburg, Rusland, gehou.
Die 2002-kampioen van die Australiese Ope, Thomas Johansson, die voormalige nr. 1-speler Marat Safin en Andy Murray is die enigste spelers wat die enkels-titel meer as een keer gewen het. Sedert 2008 het drie verskillende Russiese spelers die enkels-titel gewen: Yevgeny Kafelnikov in 1995, Marat Safin in 2000 en 2001 en Mikhail Youzhny in 2004.
Eindrondes tot 2008
[wysig | wysig bron]Enkelspel
[wysig | wysig bron]Jaar | Kampioen | Naaswenner | Telling |
---|---|---|---|
2008 | Andy Murray | Andrey Golubev | 6–1, 6–1 |
2007 | Andy Murray | Fernando Verdasco | 6–2, 6–3 |
2006 | Mario Ancic | Thomas Johansson | 7–5, 7–6(2) |
2005 | Thomas Johansson | Nicolas Kiefer | 6–4, 6–2 |
2004 | Mikhail Youzhny | Karol Beck | 6–2, 6–2 |
2003 | Gustavo Kuerten | Sargis Sargsian | 6–4, 6–3 |
2002 | Sebastien Grosjean | Mikhail Youzhny | 7–5, 6–4 |
2001 | Marat Safin | Rainer Schuettler | 3–6, 6–3, 6–3 |
2000 | Marat Safin | Dominik Hrbaty | 2–6, 6–4, 6–4 |
1999 | Marc Rosset | David Prinosil | 6–3, 6–4 |
1998 | Richard Krajicek | Marc Rosset | 6–4, 7–6(5) |
1997 | Thomas Johansson | Renzo Furlan | 6–3, 6–4 |
1996 | Magnus Gustafsson | Yevgeny Kafelnikov | 6–2, 7–6(4) |
1995 | Yevgeny Kafelnikov | Guillaume Raoux | 6–2, 6–2 |
Dubbelspel
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste
- atptennis.com profile Geargiveer 11 Mei 2008 op Wayback Machine
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:St. Petersburg Open