Slag van die Bismarcksee
Voorkoms
Slag van die Bismarcksee | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Tweede Wêreldoorlog | |||||||
Japanese vervoer onder lugaanval in die Bismarcksee, 3 Maart 1943. | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde State |
Japan | ||||||
Aanvoerders | |||||||
Ennis Whitehead Joe Hewitt |
Gunichi Mikawa Masatomi Kimura | ||||||
Sterkte | |||||||
39 swaar bomwerpers 41 medium bomwerpers 34 ligte bomwerpers 54 vegvliegtuie 10 torpedobote |
8 torpedojaers 8 troepevervoerders 100 vegvliegtuie | ||||||
Ongevalle en verliese | |||||||
2 bomwerpers 4 vegvliegtuie vernietig 13 gesneuweldes |
8 troepevervoerders 4 torpedojaers 20 vegvliegtuie 2 890+ gesneuweldes |
Die Slag van die Bismarcksee het van 2 Maart tot 4 Maart 1943 plaasgevind in die suidwestelike Stille Oseaan area tydens die Tweede Wêreldoorlog. Vliegtuie van die Amerikaanse Vyfde Lugmag en die Koninklike Australiese Lugmag het 'n konvooi Japanese skepe aangeval wat troepe vervoer het na Lae, Nieu-Guinee. Die meeste van die Japanese skepe was gekelder en troepe aan die Japanese kant was geweldig.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Slag van die Bismarcksee.