Gaan na inhoud

Sowjetunie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Landsvlag
Ligging
Enkelvoud
 Sowjetunie 
Kort vir Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke.
Sow•jet•u•nie
’n Voormalige staat in Eurasië wat van 1922 tot 1991 bestaan het.
Sowjetse

    Hiponieme

Armeense SSR Armenië
Azerbeidjanse SSR Azerbeidjan
Estniese SSR Estland
Georgiese SSR Georgië
Kazachstanse SSR Kazachstan
Kirgisiese SSR Kirgisië
Lettiese SSR Letland
Litause SSR Litaue
Moldawiese SSR Moldowa
Oekraïnse SSR Oekraïne
Oezbekistanse SSR Oezbekistan
Russiese SFSR Rusland
Tadjikistanse SSR Tadjikistan
Turkmeense SSR Turkmenistan
Wit-Russiese SSR Wit-Rusland

    Vertalings

  Vertalings:    Sowjetunie
Engels: Soviet Union(en)
Arabies: لْاِتِّحَادُ السُّوفْيَاتِيّ‏(ar) (al-ittiḥādu s-sūfyātiyy)
Wit-Russies: Саве́цкі Саю́з(be) (Sawjetski Sajoez)
Bulgaars: Съве́тски съю́з(bg) (Suwjetski Sujoez)
Nederlands: Sovjet-Unie(nl)
Frans: Union soviétique(fr)
Duits: Sowjetunion(de)
Grieks: Σοβιετική Ένωση(el) (Sovietikí Énosi)
Japannees: ソヴェト連邦(ja) (Sovéto Renpō)
Pools: Związek Radziecki (pl)
Portugees: União Soviética(pt)
Russies: Сове́тский Сою́з(ru) (Sowjetski Sojoez)
Spaans: Unión Soviética(es)
Sweeds: Sovjetunionen(sv)
Turks: Sovyetler Birliği(tr)
Oekraïens: Радя́нський Сою́з(uk) (Radjanski Sojoez)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Sowjetunie.