kapoen
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kapoen | kapoene |
- IPA: [kɑˈpun], meervoud: [kɑˈpunə]
- IPA: teenwoordige tyd: [kɑˈpun]; verlede tyd: [χəkɑˈpun]
- كاپُونْ , meervoud: كاپُونِی
- teenwoordige tyd: كاپُونْ ; verlede tyd: خِكاپُونْ
- Gekastreerde/gesnyde haan.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | kapoen |
Verlede Tyd | ek | het gekapoen |
Verdere vervoegings: kapoen (vervoeging) |
- 'n Haan sny, kastreer.
Vertalings: kapoen | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | kapoen m | kapoenen |
Verouderde vorme | ||
Genitief | kapoens | kapoenen |
Datief | kapoen | kapoenen |