Gaan na inhoud

spel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  spel 
Verlede Tyd  ek   het gespel        
Letters in die regte volgorde plaas om woorde te vorm.
Hy spel sy naam hardop.
spelling, speltoets, speltoetser

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: spell(en)
Nederlands: spellen(nl)
Toutrek is 'n spel wat vinnig en met min toerusting georganiseer kan word.
Enkelvoud Meervoud
  spel     spelle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  speletjie     speletjies  
'n Tydverdryf met vaste reëls wat elemente soos kompetisie, behendigheid, insig en geleentheid insluit.
Sal ons nog 'n spel speel?

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: game(en)
Nederlands: spel(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor spel.