(wetenskap)(biologie) Die studie van organismes (plante en diere) in hul natuurlike omgewing, insluitend die verwantskappe en die wisselwerkinge tussen lewende organismes onderling, asook tussen die organismes en die omgewing waarin hulle aangetref word.