vloedvlakte
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vloedvlakte | vloedvlaktes |
- فْلُودْ فْلَكْتِی , meervoud: فْلُودْ فْلَكْتِسْ
- floetflakte, floedflakte, meervoud: floetflaktes, floedflaktes
- (ekologie) Vlakte langs die oewers van 'n rivier wat nou en dan of periodiek deur water oorstroom word.
Vertalings: vloedvlakte | |||
---|---|---|---|
|
- Sedert 1988 opgeteken. Moontlike Afrikaanse leenwoord.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | vloedvlakte v | vloedvlakten |
- Op droogvallende vloedvlakten komt jong gras op.[1]